Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 102:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Dit word vir die toekomstige geslag opgeskryf;+

      En die volk wat geskep gaan word, sal Jah loof.+

  • Jesaja 42:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Laat hulle heerlikheid aan Jehovah toeskryf,+ en laat hulle op die eilande sy lof verkondig.+

  • Jesaja 60:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+

  • Hebreërs 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel