Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En jy moet die een jong ram in die oggend offer,+ en jy moet die ander jong ram tussen die twee aande offer.+

  • Numeri 28:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is die vuuroffer wat julle vir Jehovah moet aanbied: twee jaaroud ramlammers sonder gebrek elke dag, as ’n voortdurende brandoffer.+

  • 2 Kronieke 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 kyk, ek bou+ ’n huis vir die naam+ van Jehovah my God om dit aan hom te heilig,+ om welriekende reukwerk+ voor hom te brand, met die altydblywende stapelbrood+ en die brandoffers soggens en saans,+ op die sabbatte+ en op die nuwemane+ en op die feestye+ van Jehovah ons God. Tot onbepaalde tyd+ is dit aan Israel opgelê.

  • 2 Kronieke 31:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En daar was ’n deel van die koning uit sy eie goed+ vir die brandoffers,+ vir die brandoffers van die oggend+ en die aand, en ook die brandoffers vir die sabbatte+ en vir die nuwemane+ en vir die feestye,+ volgens wat in die wet van Jehovah geskrywe staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel