Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En koning Agas het hom, ja, die priester Uriʹa,+ beveel en gesê: “Laat die oggendbrandoffer op die groot altaar rook,+ ook die aandgraanoffer+ en die brandoffer van die koning+ en sy graanoffer en die brandoffer van die hele volk van die land en hulle graanoffer en hulle drankoffers; en al die bloed van die brandoffer en al die bloed van ’n offerande moet jy daarop sprinkel. Wat die koperaltaar betref, dit sal iets word wat ek in oorweging moet neem.”

  • Handelinge 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 terwyl ons twaalf stamme hoop om die vervulling van hierdie belofte te verkry deur nag en dag intensief heilige diens aan hom te verrig.+ Oor hierdie hoop word ek deur Jode beskuldig,+ o koning.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel