5 En kyk, ek dink daaraan om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou,+ net soos Jehovah my vader Dawid beloof het toe hy gesê het: ‘Jou seun wat ek in jou plek op jou troon sal sit, hý sal die huis vir my naam bou.’+
10 Hý sal ’n huis vir my naam bou,+ en hy sal vir my ’n seun+ word, en ek vir hom ’n vader.+ En ek sal beslis die troon van sy koningskap+ tot onbepaalde tyd stewig oor Israel vestig.’