1 Konings 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En kyk, ek dink daaraan om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou,+ net soos Jehovah my vader Dawid beloof het toe hy gesê het: ‘Jou seun wat ek in jou plek op jou troon sal sit, hý sal die huis vir my naam bou.’+ 1 Kronieke 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hý sal vir my ’n huis bou,+ en ek sal beslis sy troon tot onbepaalde tyd stewig vestig.+
5 En kyk, ek dink daaraan om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou,+ net soos Jehovah my vader Dawid beloof het toe hy gesê het: ‘Jou seun wat ek in jou plek op jou troon sal sit, hý sal die huis vir my naam bou.’+