Psalm 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+Ék het vandag jou vader geword.+ Lukas 9:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+
7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+Ék het vandag jou vader geword.+
35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+