Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom ook met die roede+ van mense en met die slae van die kinders van Adam teregwys.

  • Matteus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Romeine 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 maar wat na die gees+ van heiligheid deur middel van ’n opstanding uit die dode+ met krag+ as God se Seun+ verklaar is—ja, Jesus Christus, ons Here,

  • Hebreërs 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Vir watter een van die engele het hy byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword”?+ En weer: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+

  • Hebreërs 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 So ook het die Christus homself nie verheerlik+ deur ’n hoëpriester te word nie,+ maar is hy verheerlik+ deur hom wat met betrekking tot hom gesê het: “Jy is my seun; ék het vandag jou vader geword.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel