2 Samuel 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat my liefderyke goedhartigheid betref, dit sal nie van hom wyk soos ek dit verwyder het van Saul,+ wat ek weens jou verwyder het nie. Jesaja 55:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Gee gehoor+ en kom na my toe.+ Luister, en julle siel sal bly lewe,+ en ek sal graag ’n verbond met julle sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ aangaande die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid wat betroubaar is.+
15 Wat my liefderyke goedhartigheid betref, dit sal nie van hom wyk soos ek dit verwyder het van Saul,+ wat ek weens jou verwyder het nie.
3 Gee gehoor+ en kom na my toe.+ Luister, en julle siel sal bly lewe,+ en ek sal graag ’n verbond met julle sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ aangaande die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid wat betroubaar is.+