2 Samuel 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want is my huis nie so by God nie?+Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,Goed georden in alles en verseker.+Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+ Jesaja 61:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want ek, Jehovah, het geregtigheid lief;+ ek haat roof tesame met onregverdigheid.+ En ek sal hulle loon in waaragtigheid gee,+ en ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, sal ek met hulle sluit.+ Hebreërs 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus,
5 Want is my huis nie so by God nie?+Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,Goed georden in alles en verseker.+Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+
8 Want ek, Jehovah, het geregtigheid lief;+ ek haat roof tesame met onregverdigheid.+ En ek sal hulle loon in waaragtigheid gee,+ en ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, sal ek met hulle sluit.+
20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus,