Deuteronomium 4:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+ 1 Samuel 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+ Jesaja 43:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+
35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+
2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+
10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+