8 MOENIE in angs verkeer nie, en moenie verbysterd raak nie.+ Het ek jou dit nie van daardie tyd af persoonlik laat hoor en dit aangekondig nie?+ En julle is my getuies.+ Bestaan daar ’n God buiten my?+ Nee, daar is geen Rots nie.+ Ek het geeneen geken nie.’”
8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+
15 Bowendien word ons dan valse getuies aangaande God bevind,+ omdat ons teen God getuig het+ dat hy die Christus opgewek het,+ wat hy egter nie opgewek het as die dooies werklik nie opgewek gaan word nie.+