6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
18 Wat Jehovah betref, hy het jou vandag laat sê dat jy sy volk sal word, ’n spesiale eiendom,+ net soos hy jou beloof het,+ en dat jy al sy gebooie sal bewaar,