Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 mag u dan luister vanuit die hemel, vanuit u vaste woonplek,+ en u moet doen volgens alles waaroor die uitlander u aanroep;+ sodat al die volke van die aarde u naam kan ken+ en u kan vrees,+ net soos u volk Israel, en kan weet dat u naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.+

  • Psalm 72:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En mag sy glorieryke naam tot onbepaalde tyd geloof word,+

      En laat sy heerlikheid die hele aarde vul.+

      Amen en Amen.

  • Matteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel