2 En hy het die Moabiete verslaan+ en hulle met ’n lyn gemeet deur hulle op die grond te laat lê, sodat hy twee lyne kon meet om hulle dood te maak en ’n volle lyn om hulle te laat lewe;+ en die Moabiete het Dawid se knegte geword+ wat skatting moes bring.+
4 Wat Mesa,+ die koning van Moab, betref, hy het ’n skaapboer geword, en hy het die koning van Israel honderdduisend lammers en honderdduisend ongeskeerde ramme betaal.