Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wat Mesa,+ die koning van Moab, betref, hy het ’n skaapboer geword, en hy het die koning van Israel honderdduisend lammers en honderdduisend ongeskeerde ramme betaal.

  • 2 Kronieke 26:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die Ammoniete+ het aan Ussiʹa skatting+ begin gee. Uiteindelik het sy roem+ selfs tot by Egipte versprei, want hy het buitengewone sterkte geopenbaar.

  • Psalm 72:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—

      Skatting sal hulle betaal.+

      Die konings van Skeba en van Seba—

      ’n Geskenk sal hulle aanbied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel