1 Kronieke 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Joab en die manskappe wat by hom was, voor die Siriërs na die geveg opgeruk,+ en hulle het voor hom gevlug.+ Psalm 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+
14 Toe het Joab en die manskappe wat by hom was, voor die Siriërs na die geveg opgeruk,+ en hulle het voor hom gevlug.+
16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+