2 Samuel 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig, saam met die silwer en die goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het,+ 1 Kronieke 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+
11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig, saam met die silwer en die goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het,+
11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+