Deuteronomium 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+ Psalm 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ook is u kneg daardeur gewaarsku;+In die onderhouding daarvan is ’n groot beloning.+
6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+