Psalm 119:165 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet,+En vir hulle is daar geen struikelblok nie.+ Spreuke 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die goddelose verkry valse loon,+ maar wie regverdigheid saai, ware verdienste.+
165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet,+En vir hulle is daar geen struikelblok nie.+