2 Samuel 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En toe die koning in sy eie huis woon+ en Jehovah hom van al sy vyande rondom rus gegee het,+ Spreuke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+
7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+