2 Samuel 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe het Dawid by Baäl-Peʹrasim+ gekom, en Dawid het hulle daar verslaan. Daarop het hy gesê: “Jehovah het voor my uit deur my vyande gebreek,+ soos ’n gaping wat deur waters gemaak is.” Daarom het hy dié plek Baäl-Peʹrasim+ genoem. Psalm 44:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+
20 Toe het Dawid by Baäl-Peʹrasim+ gekom, en Dawid het hulle daar verslaan. Daarop het hy gesê: “Jehovah het voor my uit deur my vyande gebreek,+ soos ’n gaping wat deur waters gemaak is.” Daarom het hy dié plek Baäl-Peʹrasim+ genoem.
2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+