Levitikus 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het Aäron sy hande na die volk toe opgehef en hulle geseën+ en afgeklim+ nadat hy die sondoffer en die brandoffer en die gemeenskapsoffers gebring het. Numeri 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê:
22 Toe het Aäron sy hande na die volk toe opgehef en hulle geseën+ en afgeklim+ nadat hy die sondoffer en die brandoffer en die gemeenskapsoffers gebring het.
23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê: