2 Konings 11:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die hoofde oor honderd+ het gedoen volgens alles wat die priester Joʹjada beveel het. Hulle het dus elkeen sy manne geneem wat op die sabbat inkom,+ saam met dié wat op die sabbat uitgaan, en toe by die priester Joʹjada gekom. 1 Korintiërs 14:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Maar laat alles welvoeglik en volgens reëling geskied.+
9 En die hoofde oor honderd+ het gedoen volgens alles wat die priester Joʹjada beveel het. Hulle het dus elkeen sy manne geneem wat op die sabbat inkom,+ saam met dié wat op die sabbat uitgaan, en toe by die priester Joʹjada gekom.