31 En hulle het ook die lot gewerp+ net soos hulle broers, die seuns van Aäron, gedoen het voor koning Dawid en Sadok en Ahimeʹleg en die hoofde van die vaderhuise van die priesters en van die Leviete. Wat vaderhuise+ betref, was die hoof net soos sy jonger broer.