Josua 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en Josua het vir hulle in Silo voor Jehovah die lot gewerp.+ So het Josua daar die land aan die kinders van Israel volgens hulle dele verdeel.+ 1 Kronieke 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het hulle die lot gewerp+ oor die dinge waarvoor gesorg moes word, die kleine net soos die grote,+ die meester+ saam met die leerling. Spreuke 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die skoot word die lot gewerp,+ maar elke beslissing daardeur kom van Jehovah.+ Handelinge 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hulle die lot oor hulle gewerp,+ en die lot het op Mattiʹas geval; en hy is saam met die elf+ apostels gereken.
10 en Josua het vir hulle in Silo voor Jehovah die lot gewerp.+ So het Josua daar die land aan die kinders van Israel volgens hulle dele verdeel.+
8 Toe het hulle die lot gewerp+ oor die dinge waarvoor gesorg moes word, die kleine net soos die grote,+ die meester+ saam met die leerling.
26 Toe het hulle die lot oor hulle gewerp,+ en die lot het op Mattiʹas geval; en hy is saam met die elf+ apostels gereken.