26 En hy het die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die huis van die koning geneem;+ en hy het alles geneem.+ En verder het hy al die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+
26 Want in die vertrouensposisie was vier sterk manne van die poortwagters. Hulle was Leviete, en hulle het toesig gehad oor die eetkamers+ en oor die skatte+ van die huis van die ware God.