2 Kronieke 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Sisak,+ die koning van Egipte, het teen Jerusalem opgetrek en die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se huis+ geneem. Hy het alles geneem; en hy het ook die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+ Psalm 39:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+
9 En Sisak,+ die koning van Egipte, het teen Jerusalem opgetrek en die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se huis+ geneem. Hy het alles geneem; en hy het ook die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+
6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+