2 Samuel 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dawid was dertig jaar oud toe hy koning geword het. Veertig jaar lank+ het hy as koning geheers. 1 Kronieke 29:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 en die dae dat hy oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+
27 en die dae dat hy oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+