Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Moses het bekwame manne uit die hele Israel gekies en hulle posisies as hoofde oor die volk gegee,+ as hoofde oor duisend, hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.

  • 1 Samuel 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en om vir hom hoofde oor duisend+ en hoofde oor vyftig+ aan te stel, en party om vir hom te ploeg+ en om sy oes in te samel+ en om sy oorlogstuig+ en voorwerpe vir sy strydwaens+ te maak.

  • 1 Kronieke 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Dawid het met die hoofde oor duisend en oor honderd en met elke leier beraadslaag;+

  • 2 Kronieke 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Salomo het met die hele Israel gepraat, met die hoofde oor duisend+ en oor honderd+ en met die regters+ en met al die owerstes van die hele Israel,+ die hoofde van die vaderhuise.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel