1 Kronieke 23:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Van hulle was daar vier-en-twintigduisend om oor die werk van die huis van Jehovah toesig te hou; en sesduisend as beamptes+ en regters;+ 1 Kronieke 26:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Van die Jishariete+ was Kenanʹja en sy seuns vir die aangeleenthede buite,+ as beamptes en as regters+ oor Israel.
4 Van hulle was daar vier-en-twintigduisend om oor die werk van die huis van Jehovah toesig te hou; en sesduisend as beamptes+ en regters;+
29 Van die Jishariete+ was Kenanʹja en sy seuns vir die aangeleenthede buite,+ as beamptes en as regters+ oor Israel.