Rut 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het die buurvroue+ hom ’n naam gegee en gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore.” En hulle het hom Obed+ begin noem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.
17 Toe het die buurvroue+ hom ’n naam gegee en gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore.” En hulle het hom Obed+ begin noem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.