1 Kronieke 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek sal hom tot onbepaalde tyd in my huis+ en in my koningskap+ laat bestaan, en sy troon+ sal tot onbepaalde tyd voortduur.”’” Psalm 72:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy sal onderdane hê van see tot see+En van die Rivier+ tot aan die eindes van die aarde.+
14 En ek sal hom tot onbepaalde tyd in my huis+ en in my koningskap+ laat bestaan, en sy troon+ sal tot onbepaalde tyd voortduur.”’”