2 Kronieke 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 word die wysheid en die kennis aan jou gegee;+ ook sal ek jou rykdom en besittings en eer gee soos nie een van die konings gehad het wat voor jou was nie+ en soos niemand ná jou sal hê nie.”+ Psalm 75:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want God is die regter.+Hy verneder die een en verhef die ander.+
12 word die wysheid en die kennis aan jou gegee;+ ook sal ek jou rykdom en besittings en eer gee soos nie een van die konings gehad het wat voor jou was nie+ en soos niemand ná jou sal hê nie.”+