Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 kyk! daarom sal ek beslis volgens jou woorde handel.+ Kyk! Ek sal jou beslis ’n wyse hart met begrip gee,+ sodat een soos jy vóór jou nie gewees het nie en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie.+

  • Psalm 34:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die jong maanhaarleeus het min gehad en honger gely;+

      Maar wat dié betref wat Jehovah soek, dit sal hulle aan niks goeds ontbreek nie.+

  • Efesiërs 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En aan hom wat, ooreenkomstig sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer kan doen as alles wat ons vra of wat ons ons voorstel,+

  • 1 Johannes 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En as ons weet dat hy ons hoor met betrekking tot wat ons ook al vra,+ weet ons dat ons die dinge gaan kry wat ons gevra het, aangesien ons dit van hom gevra het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel