Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+

  • Psalm 18:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Die ware God is die Een wat my styf omgord met lewenskragtigheid,+

      En hy sal gee dat my weg volmaak is,+

  • Psalm 28:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah is ’n sterkte vir sy volk,+

      En hy is ’n vesting van die grootse redding van sy gesalfde.+

  • Jesaja 40:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hy gee die vermoeide krag;+ en aan die een sonder dinamiese energie+ skenk hy volle sterkte in oorvloed.

  • 1 Petrus 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As iemand spreek, laat hom as ’t ware die heilige verklarings+ van God spreek; as iemand dien,+ laat hom dien as afhanklik van die krag wat God verskaf;+ sodat God in alles deur middel van Jesus Christus verheerlik kan word.+ Die heerlikheid+ en die mag is syne vir ewig en altyd. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel