1 Kronieke 16:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd.’”+ En die hele volk het gesê: “Amen!” en het Jehovah geloof.+ Psalm 134:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hef julle hande in heiligheid op+En loof Jehovah.+ Psalm 145:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 145 Ek sal u verhef, o my God die Koning,+En ek sal u naam loof tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+ Efesiërs 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus,
36 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd.’”+ En die hele volk het gesê: “Amen!” en het Jehovah geloof.+
3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus,