Jeremia 46:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Trek op, o perde, en ry in dolle vaart, o strydwaens! En laat die sterk manne uittrek, Kus+ en Put,+ wat die skild hanteer, en die Ludiete,+ wat die boog hanteer en trap. Nahum 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Etiopië was sy volle mag, ook Egipte;+ en dit was onbeperk. Put en die Libiërs het jou te hulp gekom.+
9 Trek op, o perde, en ry in dolle vaart, o strydwaens! En laat die sterk manne uittrek, Kus+ en Put,+ wat die skild hanteer, en die Ludiete,+ wat die boog hanteer en trap.
9 Etiopië was sy volle mag, ook Egipte;+ en dit was onbeperk. Put en die Libiërs het jou te hulp gekom.+