Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die seuns van Gam was Kus+ en Misraʹim+ en Put+ en Kanaän.+

  • 2 Kronieke 16:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Was die Etiopiërs+ en die Libiërs+ nie ’n baie groot krygsmag wat getalle, strydwaens en ruiters betref nie;+ en het Jehovah hulle nie in u hand gegee omdat u op hom gesteun het nie?+

  • Jeremia 46:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Trek op, o perde, en ry in dolle vaart, o strydwaens! En laat die sterk manne uittrek, Kus+ en Put,+ wat die skild hanteer, en die Ludiete,+ wat die boog hanteer en trap.

  • Esegiël 27:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Perse+ en Ludiete+ en manne van Put+—hulle was in jou krygsmag, jou krygsmanne. Skild en helm het hulle in jou opgehang.+ Hulle het jou prag aan jou gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel