Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wat die Awwiete+ betref, wat in nedersettings tot by Gasa+ gewoon het, die Kaftoriete,+ wat uit Kaftor+ gekom het, het hulle verdelg, sodat hulle in hulle plek kon woon.)

  • Jeremia 47:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 weens die dag wat kom om al die Filistyne te plunder,+ om van Tirus+ en van Sidon+ elke oorlewende uit te roei wat gehelp het.+ Want Jehovah plunder die Filistyne,+ wat die oorblywendes van die eiland Kaftor+ is.

  • Amos 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘Is julle nie vir my soos die kinders van die Kussiete nie, o kinders van Israel?’ is die woord van Jehovah. ‘Het ek Israel nie laat optrek uit Egipteland+ en die Filistyne+ uit Kreta en Sirië uit Kir+ nie?’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel