Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Weeklaag, o poort! Roep uit, o stad! Word mismoedig, o ganse Filisteʹa! Want uit die noorde kom rook, en daar is niemand wat hom afsonder uit sy geledere nie.”+

  • Jeremia 25:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en die hele gemengde geselskap, en al die konings van die land Us,+ en al die konings van die land van die Filistyne+ en Asʹkelon+ en Gasa+ en Ekron+ en die oorblyfsel van Asdod;+

  • Amos 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal die inwoner uit Asdod+ uitroei en die houer van die septer uit Askelon;+ en ek sal my hand teen Ekron+ laat terugdraai,+ en die oorblywendes van die Filistyne moet vergaan”,+ het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’

  • Sefanja 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Wee dié wat die seestreek bewoon, die nasie van die Keretiete!+ Die woord van Jehovah is teen julle. O Kanaän, die land van die Filistyne, ek sal jou ook vernietig, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel