Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het Josua met Jehovah gepraat op die dag dat Jehovah die Amoriete aan die kinders van Israel oorgelewer het, en hy het voor die oë van Israel gesê:

      “Son,+ staan bewegingloos bo Giʹbeon,+

      En maan, bo die laagvlakte van Aʹjalon.”+

  • Josua 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Aʹjalon+ en sy weiveld, Gat-Rimmon+ en sy weiveld; vier stede.

  • Rigters 1:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 So het die Amoriete op die berg Heres en in Aʹjalon+ en Saʹälbim+ bly woon. Maar die hand van die huis van Josef het so swaar geword dat hulle gedwing is om harde arbeid te verrig.+

  • 2 Kronieke 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat die Filistyne+ betref, hulle het in die stede van die Sjefeʹla+ en die Negeb+ van Juda ’n inval gedoen en het Bet-Semes+ en Aʹjalon+ en Gedeʹrot+ en Sogo+ en sy afhanklike dorpe en Timna+ en sy afhanklike dorpe en Gimso en sy afhanklike dorpe ingeneem; en hulle het daar gaan woon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel