Esra 2:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 die kinders van Lod,+ Hadid+ en Ono:+ sewehonderd-vyf-en-twintig; Nehemia 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 het Sanbalʹlat en Gesem onmiddellik na my gestuur en gesê: “Kom tog, en laat ons volgens afspraak byeenkom+ in die dorpies van die valleivlakte van Ono.”+ Maar hulle het planne beraam om my kwaad aan te doen.+
2 het Sanbalʹlat en Gesem onmiddellik na my gestuur en gesê: “Kom tog, en laat ons volgens afspraak byeenkom+ in die dorpies van die valleivlakte van Ono.”+ Maar hulle het planne beraam om my kwaad aan te doen.+