8 En die Leviete en die hele Juda het gedoen volgens alles wat die priester Joʹjada+ beveel het.+ Hulle het dus elkeen sy manne geneem wat op die sabbat inkom saam met dié wat op die sabbat uitgaan,+ want die priester Joʹjada het die afdelings+ nie van diens vrygestel nie.