Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En in die sewende jaar het Joʹjada+ die hoofde oor honderd van die Kariese+ lyfwag en van die hardlopers+ laat roep en hulle toe geneem en by hom gebring in die huis van Jehovah en ’n verbond met hulle gesluit+ en hulle laat sweer+ in die huis van Jehovah, waarna hy hulle die seun van die koning gewys het.

  • 2 Kronieke 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En in die sewende jaar het Joʹjada+ moedig opgetree en die hoofde oor honderd+ saam met hom in die verbond geneem, naamlik Asarʹja, die seun van Jeroʹham, en Isʹmael, die seun van Joʹhanan, en Asarʹja, die seun van Obed, en Maäseʹja, die seun van Adaʹja, en Elisaʹfat, die seun van Sigri.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel