10 Toe het hulle by die dorsvloer+ van Atad gekom, wat in die Jordaanstreek+ is, en daar het hulle ’n baie groot en swaar weeklag gehou, en hy het die rouplegtigheid vir sy vader sewe dae laat duur.+
35 Later het die hele volk gekom om Dawid brood+ vir vertroosting te gee terwyl dit nog dieselfde dag was, maar Dawid het gesweer en gesê: “Mag God so aan my doen+ en mag hy so daaraan toevoeg as ek voor die son ondergaan+ brood of hoegenaamd enigiets sal proe!”