7 En hulle sal geen brood weens die rou aan hulle uitdeel om iemand oor die dooies te troos nie;+ ook sal hulle nie aan hulle die beker van vertroosting gee om te drink oor iemand se vader en oor iemand se moeder nie.+
17 Sug sonder woorde. Oor die dooies mag jy geen rou bedryf nie.+ Bind jou hooftooisel om,+ en jou sandale moet jy aan jou voete trek.+ En jy mag nie die snor bedek nie,+ en die brood van die mense mag jy nie eet nie.”+