1 Samuel 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En terwyl Saul met die priester gepraat het,+ het die verwarring wat in die kamp van die Filistyne was, voortgeduur en al hoe groter geword. Toe het Saul vir die priester gesê: “Trek jou hand terug.”
19 En terwyl Saul met die priester gepraat het,+ het die verwarring wat in die kamp van die Filistyne was, voortgeduur en al hoe groter geword. Toe het Saul vir die priester gesê: “Trek jou hand terug.”