Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Benjamin sal bly verskeur soos ’n wolf.+ In die oggend sal hy die verowerde dier eet en in die aand sal hy buit verdeel.”+

  • Rigters 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het hulle verbygetrek en verder gegaan, en die son het vir hulle begin ondergaan toe hulle naby Giʹbea was, wat aan Benjamin behoort.

  • Rigters 20:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 So is die kinders van Benjamin op dié dag uit die stede opgeroep: ses-en-twintigduisend man wat die swaard kon trek,+ buiten die inwoners van Giʹbea, van wie sewehonderd uitgesoekte manne opgeroep is.

  • 1 Kronieke 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 gewapen met die boog, wat die regterhand en die linkerhand+ gebruik het met klippe+ of met pyle+ in die boog.+ Hulle was van die broers van Saul, uit Benjamin.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel