Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir hulle ’n redder verwek, Ehud,+ die seun van Gera, ’n Benjaminiet,+ ’n man wat links was.+ Na verloop van tyd het die kinders van Israel deur sy hand skatting aan Eglon, die koning van Moab, gestuur.

  • Rigters 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Uit al hierdie manskappe was daar sewehonderd uitgesoekte manne wat links was.+ Elkeen van hulle kon ’n klip op ’n haar slinger+ en het nie gemis nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel