Eksodus 29:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “En dít is wat jy op die altaar moet offer: jong ramme, elk ’n jaar oud, voortdurend twee per dag.+ Numeri 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Beveel die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet sorg dat julle my offer, my brood,+ vir my vuuroffers as ’n rustige geur vir my,+ op die vasgestelde tye daarvoor+ vir my aanbied.’
38 “En dít is wat jy op die altaar moet offer: jong ramme, elk ’n jaar oud, voortdurend twee per dag.+
2 “Beveel die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet sorg dat julle my offer, my brood,+ vir my vuuroffers as ’n rustige geur vir my,+ op die vasgestelde tye daarvoor+ vir my aanbied.’